ʼn Gesaghebbende, navorsingsgebaseerde, gebruiksgebaseerde, ensiklopediese, aanlyn konstruktikon van Afrikaanse vloektaal.
Ontwikkeling aan hierdie Afrikaanse vloekwoordeboek het pas begin. Sodra daar genoeg inskrywings is, sal ’n eerste weergawe vrygestel word.
Wil jy help skryf aan die woordeboek? Dalk help met van die navorsing? Of op enige ander manier ’n bydrae lewer? Laat hoor asseblief van jou!
Lalo… wie?
2019-09-09
Die woord “lalochesie” verwys na die gebruik van vulgêre taal of vloegwoorde om stres of pyn te verlig.
WDF is malediktologie?
2019-08-18
Malediktologie (Eng. maledictology) is die vakgebied in sielkunde wat vloekgedrag bestudeer.