Term ⇒ortofemisme

0
Kategorieë: [taalkunde]

Engels: orthophemism

‘n Ortofemisme is ‘n woord of uitdrukking wat taboes op neutrale, formele, of “korrekte” wyse uitdruk of benoem. Voorbeelde sluit in penis, vagina, sterf en Down se sindroom.

« Terug na termlysindeks

Comments are closed.

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?