Kategorieë: [taalkunde]
Engels: witticism
‘n Humorisme is ‘n woord of uitdrukking wat ‘n taboe benoem of beskryf, maar wat doelbewus geskep en gebruik word om grapperig te wees – om die leser/hoorder te laat (glim)lag. Dink byvoorbeeld aan boudkappertjie of rugridder (‘gay man’), of shut the front door in plaas van shut the fuck up.
« Terug na termlysindeks
Comments are closed.