Term ⇒godslastering

0
Kategorieë: [taalkunde]

Engels: sacrilege, blasphemy

Godslastering is die proses waardeur ‘n godheid of heilige persoon, voorwerp of plek onteer word, meestal deur die ydellike gebruik van ‘n naam.

Sinonieme:
heiligskennis, blasfemie
« Terug na termlysindeks

Comments are closed.

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?