Term ⇒bastervloekwoord

0
Kategorieë: [taalkunde]

Engels: minced oath

‘n Bastervloekwoord is ‘n taboewoord wat op een of ander manier verdraai word om die woord onskuldiger te maak.

Voorbeelde:

  • blikemmer in plaas van bliksem
  • O koek! in plaas van O kak!
  • Krisis! in plaas van Christus!
« Terug na termlysindeks

Comments are closed.

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?