Term ⇒antonomasie

0
Kategorieë: [taalkunde]

Engels: antonomasia

‘n Antonomasie is ‘n woord/uitdrukking wat in die plek van ‘n ortofemisme gebruik word ter wille van respekvolle vermyding. Die verskynsel antonomasie (of antonomasia) is ʼn stylfiguur wat ook naamsvervanging of naamsverwisseling genoem word. In niegodsdienstige kontekste kry ons byvoorbeeld The Boss (Bruce Springsteen), die Ystervrou (Margaret Thatcher), Die Seun Wat Bly Leef Het (Hary Potter), of Hy-Wat-Nie-Genoem-Moet-Word-Nie (Harry se boosaardige vyand).

Sinonieme:
naamsvervanging, naamsverwisseling
« Terug na termlysindeks

Comments are closed.

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?