Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Susie Dent is ‘n Engelse leksikograaf en etimoloog, maar is eintlik bekend vir haar TV-optredes in komedieprogramme. In hierdie reeks behandel sy ‘n klompie Engelse vloekwoorde op gevatte wyse.
https://vloek.co.za/files/WhatsApp-Video-2020-04-23-at-17.38.09.mp4
Melissa Mohr het ’n PhD van Stanford, waarvoor sy die Mrs. Giles Whiting Fellowship ontvang het. Die titel van haar proefskrif is “Strong Language: Oaths, Obscenities, and Performative Language in Early Modern England”.