Eerw. Chris Nissen van die Menseregtekommissie (MRK) het gesê “[d]ie h-woord behoort dieselfde status in hierdie land te geniet as die k-woord.”
Daar is verskillende maniere waarop vloekwoorde maskeer kan word, waaronder akronieme, deur letters met simbole te vervang, of om in ‘n ander taal te vloek.