Die verskynsel om die naam van ‘n godheid te vermy, is eeue oud en kom in talle godsdienste voor. Buite godsdienstige kontekste gebruik mense ook die name van heilige wesens op allerlei maniere in alledaagse spraak. In hierdie blog word daar gefokus op hoe sogenaamde godslasterlike woorde gekategoriseer kan word.
This blog was part of a presentation at the Zürich Workshop on Afrikaans Linguistics (October 2021). We explore various aspects, including the etymology, of the Afrikaans swearwords “feeks” (‘shrew’) and “helleveeg” (‘harridan’).
This blog was part of a presentation at the third Afrikaans Grammar Workshop, held in Amsterdam in October 2021. We report on our work on the development of a comprehensive construction network of the word “fok” as part of a project to compile a digital constructicon of Afrikaans swearwords – the Afrikaanse Vloekepedia. Such a construction network not only includes morphological (fokken, fokker, befok, opfok, etc.) and syntactic (wat de fok, de fok in, etc.) constructions, but also information on the constructionalisation of these constructions in Afrikaans, and their cognates in other languages in Afrikaans’ ecosystem, specifically Dutch (“fokken”) and English (“fuck”).
Een van Suid-Afrika se voorste taalkenners is besig met die opstel van ‘n belangrike databron – oor vloekwoorde. Prof. Gerhard van Huyssteen van die Noordwes-Universiteit doen intensiewe navorsing oor waarom ons swets, al die taboes, en hoe om met flair te vloek, skryf MADELEINE BARNARD, wat ná dese haar mond [Lees verder »]
In ’n onlangse meningspeiling op hulle webwerf vra Maroela Media aan hulle lesers: “Gebruik jy vloekwoorde?” Gegewe dat bykans 3 500 mense aan die meningspeiling deelgeneem het, kan dit beskou word as die eerste, grootskaalse, aanlyn meningspeiling oor vloek wat onder Afrikaanssprekendes gedoen is. Hoe moet ons die resultate interpreteer?
Nie almal is gemaklik met die feit dat daar navorsing oor vloekwoorde en kru taalgebruik gedoen word nie. Wat is die verskil tussen ’n vraag of dit moreel-eties “reg” of “verkeerd” is om te vloek, en ’n vraag oor hoekom mense daaraan dink as ’n reg/verkeerd-kwessie?
Sophia Kapp van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) doen verslag oor hulle Vloek met Flair-simposium wat in November 2019 in Pretoria gehou is.
Melissa Mohr het ’n PhD van Stanford, waarvoor sy die Mrs. Giles Whiting Fellowship ontvang het. Die titel van haar proefskrif is “Strong Language: Oaths, Obscenities, and Performative Language in Early Modern England”.
Who’s Swearing Now? rapporteer navorsing oor hoe mense werklik vloek. Die boek gee ook baie aandag aan die sogenaamde vloekparadoks (“swearing paradox”). Kristy Beers Fägersten is ’n Sweedse taalkundige.
Melissa Mohr is die skrywer van Holy Sh*t: A Brief History of Swearing. Sy deel haar opinie oor die vyf beste boeke wat oor vloek geskryf is.
Vloek mans meer as vroue? Wat is die verhouding tussen vloektaal en sosiale klas? Wat van ouderdomsgroepe en vloek? Aan die hand van die British National Corpus word vrae soos hierdie ondersoek, o.a. aan die hand van die historiese oorsprong van moderne houdings teenoor vloek.
Malediktologie (Eng. maledictology) is die vakgebied in sielkunde wat vloekgedrag bestudeer.
Die Britse kommunikasiereguleerder, Ofcom, het meer as 200 Britte gevra om die aanstootlikheid van vloekwoorde te evalueer. Hier is die resultate.