Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
En deesdae geniet ek dit ook meer om te vloek, want dit rol dan so lekker van die tong af. Ek praat nou nie van “ma se goeters” nie, want daar is mos die stink persepsie dat bruin mense soos matrose vloek of dalk die vloekwoordeboek geskryf het, en dit is nie heeltemal waar nie. Ek like maar net die gefok, fokken, wat de fok, en fok hulle, julle en almal behalwe ons. Daai is my gevloek.
Virginia Keppler (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2019-09-05-en-die-slotsom-is-dat-afrikaans-die-hemel-se-amptelike-taal-is/)
Spotprenttekenaar Zapiro se stembrief vir moontlike name vir Kaapstad Internasionale Lughawe.