Shut up! Hou jou bek! Thula! Lester Kiewit van CapeTalk het gisteroggend met prof. Gerhard Van Huyssteen gesels oor meertaligheid en die verband tussen meertaligheid en die gebruik van skelwoorde. Klik op die skakel hier bo om na die podsending te luister. Permalink Shut up! Hou jou bek! Thula! 2022-07-12 0 0