“Die digter Daniel Hugo reken ons moet sekere woorde hul taboestatus teruggee. Die p-woord is een van hulle. Hy kritiseer Antjie Krog se gebruik van hierdie woord in een van haar gedigte in haar nuwe bundel, ‘Plunder’. Hy het dit ook oor die f-woord, wat al sy krag verloor het [Lees verder »]
Prof. Gerhard van Huyssteen se pas verskene artikel handel oor die woord fok in Afrikaans. Hy begin deur ‘n oorsig te verskaf oor die bestaande literatuur oor hierdie woord in Afrikaans, om uit te wys dat ons eintlik nog betreklik min oor hierdie woord(familie) weet. Daarna dui hy aan dat [Lees verder »]
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
This blog was part of a presentation at the third Afrikaans Grammar Workshop, held in Amsterdam in October 2021. We report on our work on the development of a comprehensive construction network of the word “fok” as part of a project to compile a digital constructicon of Afrikaans swearwords – the Afrikaanse Vloekepedia. Such a construction network not only includes morphological (fokken, fokker, befok, opfok, etc.) and syntactic (wat de fok, de fok in, etc.) constructions, but also information on the constructionalisation of these constructions in Afrikaans, and their cognates in other languages in Afrikaans’ ecosystem, specifically Dutch (“fokken”) and English (“fuck”).
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
https://vloek.co.za/files/videos/whatsapp-video-2020-08-18-at-13.17.59-1.mp4
En deesdae geniet ek dit ook meer om te vloek, want dit rol dan so lekker van die tong af. Ek praat nou nie van “ma se goeters” nie, want daar is mos die stink persepsie dat bruin mense soos matrose vloek of dalk die vloekwoordeboek geskryf het, en dit is nie heeltemal waar nie. Ek like maar net die gefok, fokken, wat de fok, en fok hulle, julle en almal behalwe ons. Daai is my gevloek.
Virginia Keppler (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2019-09-05-en-die-slotsom-is-dat-afrikaans-die-hemel-se-amptelike-taal-is/)
Aan die einde van Februarie 2019 het die Namibiër Marelize Horn (19) ’n oornaginternetsensasie geword met ’n video waarin sy teen ’n rugbypaal vasry. Dis nie net haar lompe handeling wat snaaks was nie, maar veral ook haar Ma se kommentaar op die video: “My fok, Marelize!” In hierdie blog [Lees verder »]