Waar kom die woord “testikel” vandaan?

Knaters, ballas, pere, pille, eiers, klokke, toggos (uitgespreek [tɔ.xɔs]), ghoens of balle – alles veilig gehuisves in ‘n kombeursie, saadsak, balsak of twaksak. Die geheel? Dis nou die kinderfabriek, of so seg hulle. Het ek iets vergeet? O ja, testikels en testes (enkelvoud: testis) in ‘n skrotum. Laat ons dit oor eersgenoemde [Lees verder »]

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?