Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Maar naas sy liefdevolheid en beminlikheid kon Langenhoven ook 'n vurige en opvlieënde man met 'n skilderagtige temperament wees, veral as sake vir hom nie reg verloop het nie. Soms kon hy dan sy taal besprinkel met sterk woorde soos bloody, dammit, bliksem, donner, wat de joos en selfs waar de moerskont - uitdrukkings wat hy dikwels gebruik het. Hy was darem versigtig met die gebruik van die Naam van die Opperwese.
J.C. Kannemeyer, Langenhoven. 'n Lewe
https://vloek.co.za/files/WhatsApp-Video-2020-05-02-at-17.21.13.mp4
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Daar is verskillende maniere waarop vloekwoorde maskeer kan word, waaronder akronieme, deur letters met simbole te vervang, of om in ’n ander taal te vloek.