Meningspeiling: Wat is aanstootliker? 2021-06-14 Is dit erger om iemand ‘n vark of ‘n hond te noem? Of wat is aanstootliker: tjankbalie of lamsak? Knyp 5 minute af en rangskik ‘n klompie woorde in volgorde van aanstootlikheid. 0 0