Maar naas sy liefdevolheid en beminlikheid kon Langenhoven ook 'n vurige en opvlieënde man met 'n skilderagtige temperament wees, veral as sake vir hom nie reg verloop het nie. Soms kon hy dan sy taal besprinkel met sterk woorde soos bloody, dammit, bliksem, donner, wat de joos en selfs waar de moerskont - uitdrukkings wat hy dikwels gebruik het. Hy was darem versigtig met die gebruik van die Naam van die Opperwese.

J.C. Kannemeyer, Langenhoven. 'n Lewe

Vloek op Vrye Weekblad: “‘n Sagte (vloek)woord keer die grimmigheid af …”

Een van Suid-Afrika se voorste taalkenners is besig met die opstel van ‘n belangrike databron – oor vloekwoorde. Prof. Gerhard van Huyssteen van die Noordwes-Universiteit doen intensiewe navorsing oor waarom ons swets, al die taboes, en hoe om met flair te vloek, skryf MADELEINE BARNARD, wat ná dese haar mond [Lees verder »]

Permalink

Vloek op Vrye Weekblad: “‘n Sagte (vloek)woord keer die grimmigheid af …”

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?