“Môre, kind,” sê Matrone op 7de Laan. Maar die Amerikaners hoor iets anders …
In ’n rugbywedstryd tussen die Springbokke en All Blacks op Saterdag 27 Julie 2019 het die kamera die afrigter, Rassie Erasmus, se reaksie vasgevang. Almal het begin liplees …
Die woord “testikels” se wortels is meer as 6 000 jaar oud. Hoe het die ontwikkeling via Latyn tot by hedendaagse Afrikaans geloop?
Kyk ook die infografika onder aan hierdie blog vir ’n bondige oorsig.
Wil jy Spaans leer? Begin by hierdie tien vloekwoorde. En onthou jou omgekeerde uitroepteken, ¡fok!
In Nederlands kan jy met allerhande siektes vloek, addisioneel tot al die ander domeine wat ons ook ken. Lees meer hier.
’n Relletjie het losgebars toe die Xitsongawoord vir “vagina” op ’n Cokeblikkie verskyn het – asof dit iemand se voornaam is.
Aan die einde van Februarie 2019 het die Namibiër Marelize Horn (19) ’n oornaginternetsensasie geword met ’n video waarin sy teen ’n rugbypaal vasry. Dis nie net haar lompe handeling wat snaaks was nie, maar veral ook haar Ma se kommentaar op die video: “My fok, Marelize!” In hierdie blog [Lees verder »]
Geskryf en opgevoer deur Thomas Benjamin Wild Esq. (Boyds of Bedford, 2 November 2018)
Hoe spel ’n mens “bogger”? En waar kom die woord vandaan? Lees hierdie blog(ger) wat in Beeld verskyn het.