Wat ons van fok weet (en nie weet nie)

0

Visit the link

Prof. Gerhard van Huyssteen se pas verskene artikel handel oor die woord fok in Afrikaans. Hy begin deur ‘n oorsig te verskaf oor die bestaande literatuur oor hierdie woord in Afrikaans, om uit te wys dat ons eintlik nog betreklik min oor hierdie woord(familie) weet. Daarna dui hy aan dat hierdie woord en sy Engelse ekwivalent eintlik eers van die 1980’s af algemeen begin gebruik is en dat die interaksie tussen Afrikaans en Engels en Nederlands oor die jare baie interessante f-woorde in Afrikaans opgelewer het (soos ons alreeds weet). Ten slotte lewer hy ‘n pleidooi vir meer navorsing oor hierdie onderwerp en verskaf hy ook ‘n paar toekomstige navorsingsmoontlikhede.

Klik gerus op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.



Comments are closed.

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?