In die onderstaande meningstuk lewer Elsabé Brits kommentaar op Hennie van Coller se meningstuk van 7 Mei waarin hy redeneer dat die skrywers en uitgewers van kinderliteratuur té polities korrek geword het en "gewone mense" nou as randfigure beskou word.
Sy meen egter dat die sogenaamde "randfigure" die eintlike norm binne die huidige Suid-Afrikaanse konteks is en dat die "gewone mense" waarna Van Coller verwys, eintlik mense met diep vooroordele is wat hulself nou as slagoffers beskou omdat hulle nie kan vrede maak met die veranderende kultuur om hulle nie.
Wat is jou opinie oor Elsabé se repliek?
Comments are closed.