Met hierdie vraelys probeer ons bepaal watter vloekwoorde of intensiewe vorme mense in Afrikaans gebruik om uitdrukking te gee aan ‘n hoë graad van intensiteit.
Byvoorbeeld, ek vra vir jou hoe warm dit is, en om uitdrukking te gee dat dit vreeslik warm is, kan jy sê dit is:
- flippen warm
- frieken warm
- vuurwarm
- gloedwarm
- ens.
As jy aan hierdie vraelys deelneem, staan jy boonop die kans om tydens die gelukstrekking aan die begin van Desember 2020 R1 000 met die komplimente van Afrikaans.com te wen.
Hoe werk dit?
Ná jy op GAAN VOORT hier onder geklik het, sien jy ‘n skerm wat lyk soos hierdie ene. Instruksies word hier aangedui in rooi letters.

Bepalings en voorwaardes
Alle antwoorde is volledig anoniem. Slegs die demografiese inligting op jou persoonlike profiel (sónder jou naam en kontakbesonderhede) word saam met die antwoorde gestoor.
Deur hier onder op "GAAN VOORT" te klik, erken jy dat jy:
- ouer as 18 jaar is;
- vrywillig deelneem;
- geen betaling hiervoor ontvang nie; en
- toestemming gee dat ons jou anonieme antwoorde vir navorsingsdoeleindes mag gebruik.
Please login to continue
You will be redirected to the login page in 5 seconds. If you wish to proceed immediately then please click here
Comments are closed.