In hierdie artikel word verslag gedoen oor ‘n ondersoek is om vas te stel wat Afrikaanssprekendes se gevoel oor b-OIA’s vir boeke vir kinders is. Hoewel sulke adviese standaardpraktyk in ander lande, soos die VSA is, is daar steeds geen geïnstitusionaliseerde Suid-Afrikaanse implementering van ouderdoms- en inhoudsadvies vir boeke (b-OIA’s) nie. Dit sou byvoorbeeld advies oor genres, gepastheid van temas vir bepaalde ouderdomsgroepe, inhoudswaarskuwings oor naaktheid, taalgebruik en geweld, en snellerwaarskuwings vir selfdood en gevalle van mishandeling kon insluit.
Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
Comments are closed.