Prof. Gerhard van Huyssteen het gister met Coléne en Matthys van Afrikaans.radio gesels oor die multidissplinêre vloeknavorsingsprojek, die vloekmeter, en vele meer.
Al die podsendings in die Wat de vloekwoord?!-podsendingsreeks is ook nou beskikbaar op Afrikaans.radio se webwerf: https://afrikaans.radio/podsendings/wat-de-vloekwoord/.
Klik op die skakel of grafika hier bo om na die gesprek te luister.
Comments are closed.