Verruim jou woordeskat met Nederlandse vloekwoorde en Annerlike Afrikaans

0

Visit the link

Herman Lategan skryf in Vrye Weekblad oor die verskil tussen Nederlandse en Afrikaanse vloekwoorde, asook die verband tussen vloekwoorde en variasie.

"Terwyl ek na Nederlandse kragwoorde gekoekeloer het, val my oog op ‘n woordeboek wat my eindelose plesier gee. Dit is Annerlike Afrikaans: Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal, deur Anton F. Prinsloo.

"Ek weet nie of julle wat in die platteland grootgeword het, of nog familie daar het, al agtergekom het hulle taalgebruik en idiomatiese uitdrukkings is baie meer kleurvol as die Afrikaans van die stede nie."

Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.

Comments are closed.

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?