“Sensitiwiteitkenners” herskryf James Bond-boeke

0

Visit the link

Dit is vanjaar 70 jaar sedert Ian Flemming se eerste James Bond-boek, Casino Royale, in 1953 verskyn het. Al Ian Flemming se James Bond-boeke, insluitende Casino Royale, sal ter voorbereiding van hierdie viering vanjaar weer uitgegee word, maar nie in presies dieselfde vorm as wat dit 60 of 70 jaar gelede verskyn het nie. Die rede hiervoor: Dié boeke is die afgelope ruk deur sogenaamde "sensitiwiteitkenners" gefynkam om alle terme wat die moderne leser potensieel aanstootgewend of neerhalend mag vind, te verwyder.

Wat is jou gedagtes hieroor?

Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.

Comments are closed.

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?