Vloek op Vrye Weekblad: “‘n Sagte (vloek)woord keer die grimmigheid af …”

0

Besoek die skakel

Een van Suid-Afrika se voorste taalkenners is besig met die opstel van ‘n belangrike databron – oor vloekwoorde. Prof. Gerhard van Huyssteen van die Noordwes-Universiteit doen intensiewe navorsing oor waarom ons swets, al die taboes, en hoe om met flair te vloek, skryf MADELEINE BARNARD, wat ná dese haar mond met seep moet gaan uitwas. Waarskuwing: Daar is meer as 100 vloekwoorde in dié storie. Klik op die skakel hierbo. 

Laat 'n boodskap

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?