Lester Kiewit van CapeTalk in gesprek met prof. Gerhard van Huyssteen oor die nuwe internasionele, interinstitusionele navorsing oor vloek onder Afrikaans-Engels-tweetaliges in Suid-Afrika. Hulle praat oor hoe en hoekom hierdie Suid-Afrikaanse tweetaliges vloek benader soos hulle doen.
Klik op die skakel of grafika hier bo om na die gesprek te luister
Comments are closed.