MF vs. mother f>^#+rrrr

0

Daar is verskillende maniere waarop vloekwoorde maskeer kan word, waaronder akronieme (byvoorbeeld MF in plaas van motherfucker), deur letters met simbole te vervang (byvoorbeeld mother f>^#+rrrr), of selfs die woord met ‘n woord uit ‘n ander taal te vervang (byvoorbeeld maaifoedie).

In onderstaande onderonsie op Facebook is dit interessant om te sien dat motherfucker (en ondertoe shit) telkens maskeer word, maar twat, kont en bliksem word onveranderd gelaat. Ook is daar kennelik vir die skrywers geen beletsel om antisemitiese taal te gebruik nie.

Facebook: 2019/09/29
Asseblief, Teken aan op kommentaar
Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?