Susie Dent is ‘n Engelse leksikograaf en etimoloog, maar is eintlik bekend vir haar TV-optredes in komedieprogramme. In hierdie reeks behandel sy ‘n klompie Engelse vloekwoorde op gevatte wyse.
https://vloek.co.za/files/videos/whatsapp-video-2020-08-18-at-13.17.59-1.mp4
https://vloek.co.za/files/videos/whatsapp-video-2020-06-08-at-22.30.49.mp4
https://vloek.co.za/files/WhatsApp-Video-2020-05-02-at-17.21.13.mp4
https://vloek.co.za/files/WhatsApp-Video-2020-04-25-at-18.45.51.mp4
https://vloek.co.za/files/WhatsApp-Video-2020-04-23-at-17.38.09.mp4
https://vloek.co.za/files/videos/WhatsApp-Video-2020-04-12-at-21.43.57.mp4
https://vloek.co.za/files/videos/RPReplay_Final1585311794.mov
In ’n kort, vermaaklike video gee The Economist (bekende tydskrif) ’n kort inleiding tot vloek in Engels.
https://vloek.co.za/files/Videos/WhatsApp-Video-2019-12-13-at-12.57.18-PM.mp4
Die eerste paar sekondes in die video is ’n bietjie chaoties, maar wag tot die antie op dreef kom met haar storie …
Nuusberig op eNuus (2019/11/16) oor die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) se simposium “Vloek met flair”. Die webblad vloek.co.za en die verbandhoudende navorsingsprojek is by dié geleentheid aan ’n groter gehoor bekendgestel.
https://vloek.co.za/files/VideoTestikelTessTickle-2.mp4
https://vloek.co.za/files/VideoPoesProteas.mp4
https://vloek.co.za/files/Meme7eLaanMatrone.mp4
Johan C Venter (Afrikaans is Groot) was regstreeks op Facebook met Ruhan Du Toit en Gerhard van Huyssteen in gesprek oor “donders” in ‘As jy dink jy weet’.
10 September 2019 – Die joernalis Barry Bateman los ’n kragwoord ná ’n kort mediaonderhoud met Julius Malema buite die Valke se kantoor in Pretoria.
Alexa, Siri en Google Assistant is almal keurige virtuele assistente. Maar nou is Danny daar … Sou jy ’n Danny kry as dit ’n werklikheid was?
“Môre, kind,” sê Matrone op 7de Laan. Maar die Amerikaners hoor iets anders …
In ’n rugbywedstryd tussen die Springbokke en All Blacks op Saterdag 27 Julie 2019 het die kamera die afrigter, Rassie Erasmus, se reaksie vasgevang. Almal het begin liplees …
Aan die einde van Februarie 2019 het die Namibiër Marelize Horn (19) ’n oornaginternetsensasie geword met ’n video waarin sy teen ’n rugbypaal vasry. Dis nie net haar lompe handeling wat snaaks was nie, maar veral ook haar Ma se kommentaar op die video: “My fok, Marelize!” In hierdie blog [Lees verder »]
Geskryf en opgevoer deur Thomas Benjamin Wild Esq. (Boyds of Bedford, 2 November 2018)