Talige vermomming

“On one side are social networks like Facebook, Instagram, and TikTok. These sites have become better and better at identifying and removing language and content that violates their community standards. Social media users are on the other side, and they’ve come up with coded terminology designed to evade algorithmic detection. [Lees verder »]

Permalink

Talige vermomming

Amanda Strydom

Amanda Strydom in gesprek met Elmarie Claassens. Amanda Strydom is een van Afrikaans se bekendste sangers, addisioneel tot haar bekendheid as kabaretster, skywer, radio-omroeper, akteur en TV-ster. Sy begin haar loopbaan as akteur, maar vestig haar ook as liriekskrywer en sanger in 1979 met die reusetreffer “Ek loop die pad”. [Lees verder »]

Anton Goosen

Anton Goosen in gesprek met Gerhard van Huyssteen.  Anton Goosen – die veel bekroonde Liedjieboer – is een van die grootste ikone van die Afrikaanse musiekbedryf. Sy eerste solusseweplaat het reeds in 1967 verskyn, terwyl sy jongste album meer as vyftig jaar later in 2019 verskyn het. Sy outobiografie, getiteld [Lees verder »]

Wat de vloekwoord?!-bekendstelling (Elmarie)

“Wat de vloekwoord” is ‘n podsendingreeks waarin die standpunte en houdings van inhoudskeppers in die vermaaklikheidswêreld en media oor vloek en taboe onderwerpe ontgin word. Deur onderhoude met bekende (Afrikaanse) skrywers, TV- en filmvervaardigers, regisseurs, akteurs, musikante, redakteurs, joernaliste, podsenders en bloggers leer ons meer oor sensuur in Suid-Afrika, wat [Lees verder »]

Wat de vloekwoord?!-bekendstelling (Gerhard)

“Wat de vloekwoord” is ‘n podsendingreeks waarin die standpunte en houdings van inhoudskeppers in die vermaaklikheidswêreld en media oor vloek en taboe onderwerpe ontgin word. Deur onderhoude met bekende (Afrikaanse) skrywers, TV- en filmvervaardigers, regisseurs, akteurs, musikante, redakteurs, joernaliste, podsenders en bloggers leer ons meer oor sensuur in Suid-Afrika, wat [Lees verder »]

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?