Verruim jou woordeskat met Nederlandse vloekwoorde en Annerlike Afrikaans

Herman Lategan skryf in Vrye Weekblad oor die verskil tussen Nederlandse en Afrikaanse vloekwoorde, asook die verband tussen vloekwoorde en variasie. “Terwyl ek na Nederlandse kragwoorde gekoekeloer het, val my oog op ‘n woordeboek wat my eindelose plesier gee. Dit is Annerlike Afrikaans: Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal, deur Anton F. [Lees verder »]

Permalink

Verruim jou woordeskat met Nederlandse vloekwoorde en Annerlike Afrikaans

How do bilingual people swear?

Lester Kiewit van CapeTalk in gesprek met prof. Gerhard van Huyssteen oor die nuwe internasionele, interinstitusionele navorsing oor vloek onder Afrikaans-Engels-tweetaliges in Suid-Afrika. Hulle praat oor hoe en hoekom hierdie Suid-Afrikaanse tweetaliges vloek benader soos hulle doen. Klik op die skakel of grafika hier bo om na die gesprek te [Lees verder »]

Permalink

How do bilingual people swear?

Wat de vloekwoord?!

Prof. Gerhard van Huyssteen het gister met Coléne en Matthys van Afrikaans.radio gesels oor die multidissplinêre vloeknavorsingsprojek, die vloekmeter, en vele meer. Al die podsendings in die Wat de vloekwoord?!-podsendingsreeks is ook nou beskikbaar op Afrikaans.radio se webwerf: https://afrikaans.radio/podsendings/wat-de-vloekwoord/. Klik op die skakel of grafika hier bo om na die [Lees verder »]

Permalink

Wat de vloekwoord?!

Sehol

“Die Sehol X8 Plus word in September vanjaar uitgereik, maar gaan dalk ‘n naamverandering vir die plaaslike mark moet oorweeg.” Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.

Permalink

Sehol

MSC Poesia

“South Africa will welcome the MSC Poesia in 2024 as the vessel makes its way around the world in 120-days.” Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.

Permalink

MSC Poesia

Vloek op Vrye Weekblad: “‘n Sagte (vloek)woord keer die grimmigheid af …”

Een van Suid-Afrika se voorste taalkenners is besig met die opstel van ‘n belangrike databron – oor vloekwoorde. Prof. Gerhard van Huyssteen van die Noordwes-Universiteit doen intensiewe navorsing oor waarom ons swets, al die taboes, en hoe om met flair te vloek, skryf MADELEINE BARNARD, wat ná dese haar mond [Lees verder »]

Permalink

Vloek op Vrye Weekblad: “‘n Sagte (vloek)woord keer die grimmigheid af …”

eNuus: Vloek met flair-simposium

Nuusberig op eNuus (2019/11/16) oor die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) se simposium “Vloek met flair”. Die webblad vloek.co.za en die verbandhoudende navorsingsprojek is by dié geleentheid aan ’n groter gehoor bekendgestel.

Eben Etzebeth en Cheslin Kolbe (Foto: facebook.com)

Status van die h-woord

Eerw. Chris Nissen van die Menseregtekommissie (MRK) het gesê “[d]ie h-woord behoort dieselfde status in hierdie land te geniet as die k-woord.”

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?