Melissa Mohr het ’n PhD van Stanford, waarvoor sy die Mrs. Giles Whiting Fellowship ontvang het. Die titel van haar proefskrif is “Strong Language: Oaths, Obscenities, and Performative Language in Early Modern England”.
Who’s Swearing Now? rapporteer navorsing oor hoe mense werklik vloek. Die boek gee ook baie aandag aan die sogenaamde vloekparadoks (“swearing paradox”). Kristy Beers Fägersten is ’n Sweedse taalkundige.
Melissa Mohr is die skrywer van Holy Sh*t: A Brief History of Swearing. Sy deel haar opinie oor die vyf beste boeke wat oor vloek geskryf is.
Vloek mans meer as vroue? Wat is die verhouding tussen vloektaal en sosiale klas? Wat van ouderdomsgroepe en vloek? Aan die hand van die British National Corpus word vrae soos hierdie ondersoek, o.a. aan die hand van die historiese oorsprong van moderne houdings teenoor vloek.