Context One of the research projects at CTexT is a project focussing on various aspects of impolite language, viz. What the Swearword! Multidisciplinary Research on Taboo Language (ethics approval number: NWU-00632-19-A7). This project was incepted in 2019, with the following subprojects (status indicated between square brackets; main field of research [Lees verder »]
Herman Lategan skryf in Vrye Weekblad oor die verskil tussen Nederlandse en Afrikaanse vloekwoorde, asook die verband tussen vloekwoorde en variasie. “Terwyl ek na Nederlandse kragwoorde gekoekeloer het, val my oog op ‘n woordeboek wat my eindelose plesier gee. Dit is Annerlike Afrikaans: Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal, deur Anton F. [Lees verder »]
‘n Hofsaak met die p-woord as middelpunt het onlangs in die Wes-Kaapse Hooggeregshof gedraai. Dit kom nadat ‘n Caledon-man daarvan beskuldig is dat hy ‘n beskermingsbevel vir huishoudelike geweld oortree het deur die p-woord teenoor sy sussie en niggie te gebruik. Die hof het egter bevind dat aangesien die woord [Lees verder »]
Mart-Mari van der Merwe, wat onlangs ‘n meestersgraad in Afrikaanse taalkunde oor die prototipiesste Afrikaanse taboewoorde verwerf het, skryf oor die taalkundige hertoeëiening van sekere taboewoorde in Afrikaans, spesifiek 𝘵𝘦𝘦𝘧. “Wat beteken dit om ‘n 𝘵𝘦𝘦𝘧 te wees? Geen van daai woorde het tegnies iets daarmee uit te waai nie. [Lees verder »]
“There is little evidence to suggest children’s swearing, or swearing in general, has become more frequent. But in 2013 a US study the time children start school ‘they have the rudiments of adult swearing’ (about 42 taboo words).” Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
“Engelssprekendes kan soms lekker uit Afrikaans se kruiepot van vloekwoorde leen, terwyl die boertjies nie skaam is om in die Rooitaal te swets nie.” Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
Vloek jy in Afrikaans of Engels? Vloek is ‘n interessante kwessie, en verskillende woorde is meer of minder aanvaarbaar vir verskillende mense en in verskillende kontekste. Maar watter rol speel tweetaligheid, en vloek ‘n mens dalk makliker in Engels as jy Afrikaans is, of andersom? Die taalkundige prof. Gerhard van [Lees verder »]
Lester Kiewit van CapeTalk in gesprek met prof. Gerhard van Huyssteen oor die nuwe internasionele, interinstitusionele navorsing oor vloek onder Afrikaans-Engels-tweetaliges in Suid-Afrika. Hulle praat oor hoe en hoekom hierdie Suid-Afrikaanse tweetaliges vloek benader soos hulle doen. Klik op die skakel of grafika hier bo om na die gesprek te [Lees verder »]
Prof. Gerhard van Huyssteen het gister met Coléne en Matthys van Afrikaans.radio gesels oor die multidissplinêre vloeknavorsingsprojek, die vloekmeter, en vele meer. Al die podsendings in die Wat de vloekwoord?!-podsendingsreeks is ook nou beskikbaar op Afrikaans.radio se webwerf: https://afrikaans.radio/podsendings/wat-de-vloekwoord/. Klik op die skakel of grafika hier bo om na die [Lees verder »]
In hierdie artikel word verslag gedoen oor ‘n ondersoek is om vas te stel wat Afrikaanssprekendes se gevoel oor b-OIA’s vir boeke vir kinders is. Hoewel sulke adviese standaardpraktyk in ander lande, soos die VSA is, is daar steeds geen geïnstitusionaliseerde Suid-Afrikaanse implementering van ouderdoms- en inhoudsadvies vir boeke (b-OIA’s) [Lees verder »]
Dit is vanjaar 70 jaar sedert Ian Flemming se eerste James Bond-boek, Casino Royale, in 1953 verskyn het. Al Ian Flemming se James Bond-boeke, insluitende Casino Royale, sal ter voorbereiding van hierdie viering vanjaar weer uitgegee word, maar nie in presies dieselfde vorm as wat dit 60 of 70 jaar [Lees verder »]
“Die digter Daniel Hugo reken ons moet sekere woorde hul taboestatus teruggee. Die p-woord is een van hulle. Hy kritiseer Antjie Krog se gebruik van hierdie woord in een van haar gedigte in haar nuwe bundel, ‘Plunder’. Hy het dit ook oor die f-woord, wat al sy krag verloor het [Lees verder »]
“Klootzak, kut, verdomme: scheldwoorden als deze bevatten relatief weinig ‘zachte’ klanken als r, l, w en y. En dat is niet uniek voor het Nederlands, zeggen twee onderzoekers van de Universiteit van Londen in een internationale studie. Zij concluderen na onderzoek onder moedertaalsprekers van verschillende talen dat zachte klanken over [Lees verder »]
“Die Sehol X8 Plus word in September vanjaar uitgereik, maar gaan dalk ‘n naamverandering vir die plaaslike mark moet oorweeg.” Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
Hennie van Coller sê in hierdie opiniestuk dat uitgewers die nuwe sensors is en wat hulle tans doen, is om politiek korrekte boeke te publiseer wat “óf handel oor ‘n realiteit wat erg verteken is, óf een wat geïdealiseer word”. Hy betreur die feit dat daar nie meer verhale oor [Lees verder »]
“South Africa will welcome the MSC Poesia in 2024 as the vessel makes its way around the world in 120-days.” Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
This blog was part of a presentation at the Zürich Workshop on Afrikaans Linguistics (October 2021). We explore various aspects, including the etymology, of the Afrikaans swearwords “feeks” (‘shrew’) and “helleveeg” (‘harridan’).
This blog was part of a presentation at the third Afrikaans Grammar Workshop, held in Amsterdam in October 2021. We report on our work on the development of a comprehensive construction network of the word “fok” as part of a project to compile a digital constructicon of Afrikaans swearwords – the Afrikaanse Vloekepedia. Such a construction network not only includes morphological (fokken, fokker, befok, opfok, etc.) and syntactic (wat de fok, de fok in, etc.) constructions, but also information on the constructionalisation of these constructions in Afrikaans, and their cognates in other languages in Afrikaans’ ecosystem, specifically Dutch (“fokken”) and English (“fuck”).
Vanaf Augustus tot November 2020 fokus vloek.co.za en Afrikaans.com op een van die belangrike vrae in vloeknavorsing: Hoekom vloek ek en jy?
Sy naam is HEINDRICH WYNGAARD en ja, hy vloek, maar sekere woorde sal jy nooit uit sy mond hoor nie. Hy bespiegel oor in watter variant van Afrikaans jy die kreatiefste kan swets.
Een van Suid-Afrika se voorste taalkenners is besig met die opstel van ‘n belangrike databron – oor vloekwoorde. Prof. Gerhard van Huyssteen van die Noordwes-Universiteit doen intensiewe navorsing oor waarom ons swets, al die taboes, en hoe om met flair te vloek, skryf MADELEINE BARNARD, wat ná dese haar mond [Lees verder »]
https://www.parool.nl/cs-b7809010
Reinhold Aman, die gevierde en omstrede kenner van vulgêre en aanstootlike taal, is op 2 Maart 2019 op 82-jarige ouderdom oorlede. Aman was veral bekend as die stigter en redakteur van Maledicta: The International Journal of Verbal Aggression, en het ’n klein maar belangrike rol in die stigting van die International Society for Humor Studies gespeel.
Nuusberig op eNuus (2019/11/16) oor die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) se simposium “Vloek met flair”. Die webblad vloek.co.za en die verbandhoudende navorsingsprojek is by dié geleentheid aan ’n groter gehoor bekendgestel.
Facebook en Instagram het aangekondig dat die eiervrug, perske en spetterende water voortaan verbode emoji’s in die konteks van seksuele uitlokking is.
Melissa Mohr het ’n PhD van Stanford, waarvoor sy die Mrs. Giles Whiting Fellowship ontvang het. Die titel van haar proefskrif is “Strong Language: Oaths, Obscenities, and Performative Language in Early Modern England”.
Eerw. Chris Nissen van die Menseregtekommissie (MRK) het gesê “[d]ie h-woord behoort dieselfde status in hierdie land te geniet as die k-woord.”
Who’s Swearing Now? rapporteer navorsing oor hoe mense werklik vloek. Die boek gee ook baie aandag aan die sogenaamde vloekparadoks (“swearing paradox”). Kristy Beers Fägersten is ’n Sweedse taalkundige.
Melissa Mohr is die skrywer van Holy Sh*t: A Brief History of Swearing. Sy deel haar opinie oor die vyf beste boeke wat oor vloek geskryf is.
Vloek mans meer as vroue? Wat is die verhouding tussen vloektaal en sosiale klas? Wat van ouderdomsgroepe en vloek? Aan die hand van die British National Corpus word vrae soos hierdie ondersoek, o.a. aan die hand van die historiese oorsprong van moderne houdings teenoor vloek.