MF vs. mother f>^#+rrrr

Daar is verskillende maniere waarop vloekwoorde maskeer kan word, waaronder akronieme, deur letters met simbole te vervang, of om in ‘n ander taal te vloek.

Die vreemdheid van akronieme

Initialisms are weird. It takes longer to say ‘double-u tee eff’ than it does to say ‘what the fuck’. WTF is up with that. (What about WDF in Afrikaans?)

AfriLOL: Mafia?

View this post on Instagram Winkel👕👉 @komedieshop Nog humor 😎👉 www.afrilol.co.za Follow ons hier: @afri.lol A post shared by AfriLOL. Sedert 2009 (@afri.lol) on Aug 26, 2019 at 1:14pm PDT

Spotprent: Taalpolisie

Die bekende spotprenttekenaar Fred Mouton lewer kommentaar op Kaapstad wat oorweeg om ‘n verordening te aanvaar wat onder andere vloek op strande strafbaar kan maak.

Stevo (Steve-oh!) op Twitter

Kampioenboerewors

Checkers Shoprite se advertensie vir die kampioenboerewors van 2016

Joe wie?

Spotprenttekenaar Zapiro se stembrief vir moontlike name vir Kaapstad Internasionale Lughawe.

My fok, Marelize!

Aan die einde van Februarie 2019 het die Namibiër Marelize Horn (19) ‘n oornaginternetsensasie geword met ‘n video waarin sy teen ‘n rugbypaal vasry. Dis nie net haar lompe handeling wat snaaks was nie, maar veral ook haar Ma se kommentaar op die video: “My fok, Marelize!” In hierdie blog [Lees verder »]

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?