In die staat se saak teen Lewis (die Caledon-man wat daarvan beskuldig is dat hy ‘n beskermingsbevel vir huishoudelike geweld oortree het deur die p-woord teenoor sy sussie en niggie te gebruik) het regter Salie ‘n ontleding van die frase los my ma se poes se ding gemaak. Hy moes [Lees verder »]
Is jy beide Afrikaans en Engels magtig? Laat glip jy soms ‘n vloekwoord? Is jy ten minste 18 jaar oud? Indien wel, knyp asseblief ‘n paar minute af om die volgende vraelys te voltooi. Jy kan op die grafika hier bo klik, of jy kan die QR-kode op die grafika [Lees verder »]
“Klootzak, kut, verdomme: scheldwoorden als deze bevatten relatief weinig ‘zachte’ klanken als r, l, w en y. En dat is niet uniek voor het Nederlands, zeggen twee onderzoekers van de Universiteit van Londen in een internationale studie. Zij concluderen na onderzoek onder moedertaalsprekers van verschillende talen dat zachte klanken over [Lees verder »]
Vloek is vir lank as ‘n onderwerp van ernstige navorsing verwerp, vanweë die opvatting dat dit bloot ‘n manier is om uiting te gee aan aggressie, of selfs dat dit ‘n teken van swak taalvaardigheid of intelligensie is. Onlangse navorsing daag egter hierdie opvatting uit en bevind dat vloek ‘n [Lees verder »]
Die verskynsel om die naam van ‘n godheid te vermy, is eeue oud en kom in talle godsdienste voor. Buite godsdienstige kontekste gebruik mense ook die name van heilige wesens op allerlei maniere in alledaagse spraak. In hierdie blog word daar gefokus op hoe sogenaamde godslasterlike woorde gekategoriseer kan word.
Volgens ‘n onlangse studie deur Struiksma et al. (2022) voel ‘n verbale belediging soos ‘n klap in die gesig. Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
https://www.news24.com/news24/go-on-swear-at-work-20071017 ‘n Studie aan ‘n Britse universiteit bevind dat vloek toegelaat, en dalk selfs dalk ook aangemoedig, moet word in die werksplek. Klik op die skakel hier bo.
In ’n onlangse meningspeiling op hulle webwerf vra Maroela Media aan hulle lesers: “Gebruik jy vloekwoorde?” Gegewe dat bykans 3 500 mense aan die meningspeiling deelgeneem het, kan dit beskou word as die eerste, grootskaalse, aanlyn meningspeiling oor vloek wat onder Afrikaanssprekendes gedoen is. Hoe moet ons die resultate interpreteer?