In die staat se saak teen Lewis (die Caledon-man wat daarvan beskuldig is dat hy ‘n beskermingsbevel vir huishoudelike geweld oortree het deur die p-woord teenoor sy sussie en niggie te gebruik) het regter Salie ‘n ontleding van die frase los my ma se poes se ding gemaak. Hy moes [Lees verder »]
Mart-Mari van der Merwe, wat onlangs ‘n meestersgraad in Afrikaanse taalkunde oor die prototipiesste Afrikaanse taboewoorde verwerf het, skryf oor die taalkundige hertoeëiening van sekere taboewoorde in Afrikaans, spesifiek 𝘵𝘦𝘦𝘧. “Wat beteken dit om ‘n 𝘵𝘦𝘦𝘧 te wees? Geen van daai woorde het tegnies iets daarmee uit te waai nie. [Lees verder »]
Is jy beide Afrikaans en Engels magtig? Laat glip jy soms ‘n vloekwoord? Is jy ten minste 18 jaar oud? Indien wel, knyp asseblief ‘n paar minute af om die volgende vraelys te voltooi. Jy kan op die grafika hier bo klik, of jy kan die QR-kode op die grafika [Lees verder »]
“Klootzak, kut, verdomme: scheldwoorden als deze bevatten relatief weinig ‘zachte’ klanken als r, l, w en y. En dat is niet uniek voor het Nederlands, zeggen twee onderzoekers van de Universiteit van Londen in een internationale studie. Zij concluderen na onderzoek onder moedertaalsprekers van verschillende talen dat zachte klanken over [Lees verder »]
Vloek is vir lank as ‘n onderwerp van ernstige navorsing verwerp, vanweë die opvatting dat dit bloot ‘n manier is om uiting te gee aan aggressie, of selfs dat dit ‘n teken van swak taalvaardigheid of intelligensie is. Onlangse navorsing daag egter hierdie opvatting uit en bevind dat vloek ‘n [Lees verder »]
Die verskynsel om die naam van ‘n godheid te vermy, is eeue oud en kom in talle godsdienste voor. Buite godsdienstige kontekste gebruik mense ook die name van heilige wesens op allerlei maniere in alledaagse spraak. In hierdie blog word daar gefokus op hoe sogenaamde godslasterlike woorde gekategoriseer kan word.
Volgens ‘n onlangse studie deur Struiksma et al. (2022) voel ‘n verbale belediging soos ‘n klap in die gesig. Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
Hoe staan sake in Afrikaanse hiphoplirieke met betrekking tot vloekwoorde? In hierdie verkennende ondersoek word vier liedjies met vloekwoorde deur vier verskillende kunstenaars beskryf om te bepaal watter soort vloekwoorde in die lirieke voorkom.
Waar lê die grense van wat aanstootgewend is en wat nie? In hierdie plasing vra die redaksie van Vloekcoza om verskoning vir ‘n plasing wat grensoorskrydend was.
” … in 1327 they commenced the building of a motte and bailey fort (also known as a “peel” – hence the island’s modern name)” (Wikipedia) Klik op die skakel hier bo om die artikel te lees.
“A single-syllable four-letter word stood out during a hearing into the dismissal of Western Cape detective head Jeremy Vearey: ‘Moer.’” Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
“De 21-jarige man uit Heerlen, die net als andere gebruikers anoniem wil blijven, vertelde zijn vrienden over Poes. ‘Toen is de hele groep het gaan gebruiken’, zegt hij. ‘Als we een avond Poes doen, zo één keer per maand, dan werken we best wat weg.’” Klik op die skakel hier [Lees verder »]
https://www.news24.com/news24/go-on-swear-at-work-20071017 ‘n Studie aan ‘n Britse universiteit bevind dat vloek toegelaat, en dalk selfs dalk ook aangemoedig, moet word in die werksplek. Klik op die skakel hier bo.
Vloekwoorde in gedrukte en aanlyn Afrikaanse publikasies duik soms op, veral binne konteks. Daar is egter wel ʼn verskil tussen ʼn resensie, rubriek, artikel en nuusberig. Elsabé Brits ondersoek hierdie verskille.
Suid-Afrikaanse radio het ‘n lang geskiedenis met vloekwoorde op die lug – net soos in baie ander lande. Het die norme in Suid-Afrika verskuif?
Dit is die uitsaaier se plig om kykers te waarsku teen blootstelling aan materiaal wat moontlik aanstoot kan gee, of wat die jonger geslag onbehoorlik kan beïnvloed. Maar wie besluit oor hierdie aanstootlikheid?
Vloek in Afrikaanse lirieke loop hand aan hand met protes – van politieke protes tot identiteitsprotes. Riaan Grobler gee perspektief op die ontstaan, funksionaliteit en normalisering van vloek in Afrikaanse lirieke.
Musiek én vloek is emosiegedrewe; daarom is dit nie vreemd om vloekwoorde in lirieke aan te tref nie. Griffin praat oor die musiek van onder andere Jack Parow, Koos Kombuis, Karen Zoid en Valiant Swart.
Die P-woord is ’n Kaapse vetaling vannie V-woord.
Die Oxford English Dictionary is onlangs skerp deur Tottenham Hotspur gekritiseer omdat die OED onder die woorde “yid” en “yiddo” verwysing na Spurs-ondersteuners bygevoeg het. Prof Lynne Murphy verskaf perspektief op waarom aanstootgewende rasseterme in woordeboeke ingesluit word.
In ’n onlangse meningspeiling op hulle webwerf vra Maroela Media aan hulle lesers: “Gebruik jy vloekwoorde?” Gegewe dat bykans 3 500 mense aan die meningspeiling deelgeneem het, kan dit beskou word as die eerste, grootskaalse, aanlyn meningspeiling oor vloek wat onder Afrikaanssprekendes gedoen is. Hoe moet ons die resultate interpreteer?
Rebecca Roache, senior lektor in filosofie aan die Universiteit van Londen, skryf tans ’n boek oor gekruide taal en David Maclean het meer daaroor by haar uitgevind. Roache sê gekruide taal word baie maal as taboe taal gesien – enige iets wat ons nie toegelaat word om te doen nie, [Lees verder »]
Nie almal is gemaklik met die feit dat daar navorsing oor vloekwoorde en kru taalgebruik gedoen word nie. Wat is die verskil tussen ’n vraag of dit moreel-eties “reg” of “verkeerd” is om te vloek, en ’n vraag oor hoekom mense daaraan dink as ’n reg/verkeerd-kwessie?
Sophia Kapp van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) doen verslag oor hulle Vloek met Flair-simposium wat in November 2019 in Pretoria gehou is.
Die woord “testikels” se wortels is meer as 6 000 jaar oud. Hoe het die ontwikkeling via Latyn tot by hedendaagse Afrikaans geloop?
Kyk ook die infografika onder aan hierdie blog vir ’n bondige oorsig.