Teef en ander towerwoorde

0

Visit the link

Mart-Mari van der Merwe, wat onlangs ‘n meestersgraad in Afrikaanse taalkunde oor die prototipiesste Afrikaanse taboewoorde verwerf het, skryf oor die taalkundige hertoeëiening van sekere taboewoorde in Afrikaans, spesifiek 𝘵𝘦𝘦𝘧.

"Wat beteken dit om ‘n 𝘵𝘦𝘦𝘧 te wees? Geen van daai woorde het tegnies iets daarmee uit te waai nie. Behalwe as jy ‘n teef is wat konvensies uittart met ‘n tarantulatatoe teen jou nek. Of die wêreld sien as een helse teater, en jy’s die ster op die stage. ‘n Teef in hakskoene is ‘n tsunami, in tekkies ‘n aardbewing."

Klik op die skakel hier bo om die volledige blog te lees.

Comments are closed.

Hierdie webwerf maak gebruik van koekies.  Hier is meer inligting oor koekies.

Hierdie webblad bevat kru taal, vloekwoorde en volwasse onderwerpe.

Is jy ouer as 18?