Vloek is vir lank as ‘n onderwerp van ernstige navorsing verwerp, vanweë die opvatting dat dit bloot ‘n manier is om uiting te gee aan aggressie, of selfs dat dit ‘n teken van swak taalvaardigheid of intelligensie is. Onlangse navorsing daag egter hierdie opvatting uit en bevind dat vloek ‘n invloed op die mens se gemoed, liggaam en selfs verhoudings het. Daar is egter nog baie wat ons nie weet oor hierdie invloed nie.
Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.