(1/) "Daar staan die twee, Esmé so koel soos kan kom met 'n ... klitser wat nogal soos 'n sex toy lyk in haar een hand, Jan breëbors langs haar met 'n koekroller omhoog. ... Selfs die name is suggestief. 'n Klit-ser en 'n koek-roller." Marita vd Vyver in @vryeweekblad pic.twitter.com/EhKQCyjqYQ
— Gerhard van Huyssteen (@gerhardvanh) September 6, 2019
(3/) "Die res is meestal manlik en aggressief: raps, looi, straf, stoot, pomp en dies meer." – Marita van der Vyver in @vryeweekblad van 06 September 2019. https://t.co/knftTiwb8T
— Gerhard van Huyssteen (@gerhardvanh) September 6, 2019