Help ons om te bepaal hoe aanstootlik spesifieke vloekwoorde is. Dié inligting kan byvoorbeeld nuttig deur uitgewers, skrywers en filmmakers gebruik word. Resultate word in die Vloekmeter (vloek.co.za/vloekmeter) gewys, asook in die Vloekepedia (vloek.co.za/vloekepedia).
“Die Sehol X8 Plus word in September vanjaar uitgereik, maar gaan dalk ‘n naamverandering vir die plaaslike mark moet oorweeg.” Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
Volgens ‘n onlangse studie deur Struiksma et al. (2022) voel ‘n verbale belediging soos ‘n klap in die gesig. Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
Lester Kiewit van CapeTalk het gisteroggend met prof. Gerhard Van Huyssteen gesels oor meertaligheid en die verband tussen meertaligheid en die gebruik van skelwoorde. Klik op die skakel hier bo om na die podsending te luister.
“Verreweg die meeste mense het ‘n natuurlike weersin in bloedskande en wéét eenvoudig net dat dit nie aanvaarbaar is nie. Maar ander taboes pas aan by die veranderende norme en behoeftes van die samelewing,” skryf Louis Awerbuck in die meningstuk. Klik op die skakel hier bo om die volledige meningstuk [Lees verder »]
In die onderstaande meningstuk lewer Elsabé Brits kommentaar op Hennie van Coller se meningstuk van 7 Mei waarin hy redeneer dat die skrywers en uitgewers van kinderliteratuur té polities korrek geword het en “gewone mense” nou as randfigure beskou word. Sy meen egter dat die sogenaamde “randfigure” die eintlike norm [Lees verder »]
Hennie van Coller sê in hierdie opiniestuk dat uitgewers die nuwe sensors is en wat hulle tans doen, is om politiek korrekte boeke te publiseer wat “óf handel oor ‘n realiteit wat erg verteken is, óf een wat geïdealiseer word”. Hy betreur die feit dat daar nie meer verhale oor [Lees verder »]
“South Africa will welcome the MSC Poesia in 2024 as the vessel makes its way around the world in 120-days.” Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Hoe staan sake in Afrikaanse hiphoplirieke met betrekking tot vloekwoorde? In hierdie verkennende ondersoek word vier liedjies met vloekwoorde deur vier verskillende kunstenaars beskryf om te bepaal watter soort vloekwoorde in die lirieke voorkom.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Slegs beskikbaar vir geregistreerde gebruikers.
Waar lê die grense van wat aanstootgewend is en wat nie? In hierdie plasing vra die redaksie van Vloekcoza om verskoning vir ‘n plasing wat grensoorskrydend was.